Griekse drama in die moderne wêreldTools Van Zyl Smit, Betine (2016) Griekse drama in die moderne wêreld. Akroterion, 60 . pp. 65-81. ISSN 2079-2883 Full text not available from this repository.
Official URL: http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/954
AbstractMy onderwerp is deel van wat dikwels beskou word as die jongste vertakking van die studie van die antieke wêreld — die studie van die resepsie van die antieke. Hierdie studie ondersoek hoe later omgegaan is met tekste of voorwerpe uit die Klassieke oudheid. Soos my titel, ‘Griekse drama in die moderne wêreld’, aandui, fokus ek op ’n spesifieke deel van die letterkunde van die antieke Grieke, naamlik drama.
Actions (Archive Staff Only)
|